Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elisha het met die vrou gepraat wie se seun hy lewendig gemaak het en gesê: “Staan op en gaan saam met jou huisgesin en bly as vreemdeling waar jy kan bly, want יהוה het ’n hongersnood uitgeroep en dit sal oor die land kom vir sewe jaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:1 in konteks