Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het die adjudant op wie se hand hy geleun het, oor die poort aangestel, maar die mense het hom in die poort vertrap en hy het gesterf net soos die man van God, wat gepraat het toe die koning na hom toe afgekom het, gesê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:17 in konteks