Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Een van sy diensknegte antwoord: “Asseblief, laat sommige mans vyf van die perde wat oorgebly het in die stad vat. As hulle gevang sou word, laat hulle as ’n verlies beskou word soos die hele leër van Yisra’el wat omgekom het; laat ons daarom stuur en sien.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:13 in konteks