Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het gekom en na die poortwagters van die stad geroep en hulle vertel en gesê: “Ons het by die kamp van die Arameërs gekom en let op, daar was niemand daar of die stem van ’n mens nie, slegs die vasgemaakte perde en vasgemaakte donkies en die tente net soos hulle was.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks