Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe sê Elisha: “Hoor en luister na die woord van יהוה! So sê יהוה: ‘Môre omtrent hierdie tyd sal ’n maat fyn meel ’n sikkel en twee mate gars ’n sikkel kos in die poort van Shomron.’”

2. Die adjudant op wie se hand die koning geleun het, antwoord die man van God en sê: “Let op, al maak יהוה ook vensters in die hemel, sou dit kan gebeur?” Toe sê hy: “Let op, jy sal dit met jou eie oë sien, maar nie daarvan eet nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7