Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elisha het in sy huis gesit en die oudstes het by hom gesit. Die koning het ’n man vanuit sy teenwoordigheid gestuur, maar voordat die boodskapper by hom kom, sê hy vir die oudstes: “Sien julle hoe hierdie seun van ’n moordenaar gestuur het om my kop af te kap? Kyk, wanneer die boodskapper kom, sluit die deur en hou die deur teen hom toe. Is die klank van sy meester se voetstappe nie agter hom nie?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:32 in konteks