Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die profete-seuns het vir Elisha gesê: “Let nou op, die plek voor u waar ons bly, is te beperk vir ons.

2. Laat ons asseblief na die Yarden gaan en elkeen ’n balk daarvandaan gaan haal sodat ons daarvan vir ons ’n plek kan maak waar ons bly. Hy het gesê: “Gaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6