Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die koning van Aram: “Gaan nou en ek sal ’n brief aan die koning van Yisra’el stuur.” Hy het gegaan en tien talente silwer, ses duisend sikkels goud en tien stelle klere saam met hom gevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:5 in konteks