Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Geigazi, die dienaar van Elisha, die man van God, het gedink: “Let op, my meester het hierdie Na’aman, die Arameër, gespaar deur nie uit sy hand aan te neem wat hy gebring het nie. So waar as יהוה leef, ek sal agter hom aan hardloop en iets van hom af vat.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:20 in konteks