2 Konings 4:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
’n Man het van Ba’al-Shalishah af gekom en vir die man van God brood van die eersteling vrugte gebring; twintig garsbrode en vars graan in sy sak. Hy het gesê: “Gee vir die mense sodat hulle kan eet.”