Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vir die manne opgeskep om te eet en net toe hulle van die bredie eet, skreeu hulle en roep: “Man van God, daar is dood in die pot!” Hulle kon dit nie eet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:40 in konteks