Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy vir Geigazi: “Gord vas jou heupe en vat my staf in jou hand en gaan heen; as jy iemand teëkom, moet hom nie groet nie en as iemand jou groet, antwoord hom nie en lê my staf op die gesig van die seun.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:29 in konteks