Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy woord gestuur na Y’hoshafat, koning van Y’hudah, en gesê: “Die koning van Mo’av het teen my gerebelleer. Sal u saam met my teen Mo’av gaan veg?” Hy antwoord: “Ek sal opgaan; ek is soos u is, my volk soos u volk, my perde soos u perde.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:7 in konteks