Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het hulle die stede vernietig en elkeen het op elke goeie stuk grond ’n klip gegooi en dit vol gemaak. So het hulle elke waterfontein toegestop en elke goeie boom afgekap totdat hulle in Kir-Hareset die mure gelos het; die slingeraars het egter om dit gegaan en dit getref.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:25 in konteks