Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elisha het vir die koning van Yisra’el gesê: “Wat het ek met u te doen? Gaan na die profete van u vader en die profete van u moeder!” Die koning van Yisra’el antwoord hom: “Nee, want יהוה het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van Mo’av te gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:13 in konteks