Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshafat vra egter: “Is hier nie ’n profeet van יהוה dat ons deur hom by יהוה navraag kan doen nie?” Een van die koning van Yisra’el se diensknegte antwoord en sê: “Elisha, die seun van Shafat, wat water op die hande van Eliyahu gegooi het, (hom gedien het) is hier.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:11 in konteks