Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe gaan Hilkiyahu, die priester, Agikam, `Akhbor, Shafan en `Asayah na Huldah, die profetes, die vrou van Shallum, die seun van Tikvah, die seun van Hargas, bewaarder van die wapens; sy het in Yerushalayim gebly en die wet bestudeer en hulle het met haar gepraat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:14 in konteks