Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die voet van Yisra’el nie meer laat rondswerf uit die land wat Ek aan hulle vaders gegee het nie, as hulle net sal oplet om alles te doen, volgens wat Ek hulle beveel het en volgens die hele wet wat My dienskneg Moshe hulle beveel het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:8 in konteks