Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Toe het die mense van die land almal wat saamgesweer het teen koning Amon doodgemaak en die mense van die land het vir Yoshiyahu, sy seun, in sy plek koning gemaak.

25. Die res van die dade van Amon, wat hy gedoen het, is dit nie opgeskryf in die ‘Boek van die Kronieke van die konings van Y’hudah’ nie?

26. Hy is begrawe in sy graf, in die tuin van die skatkamer. Yoshiyahu, sy seun, het in sy plek koning geword.2 Kro 34:1-35:27

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21