Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Amon was twee en twintig jaar oud toe hy koning geword het en hy het vir twee jaar in Yerushalayim regeer en sy moeder se naam was Meshullemet, die dogter van Harutz, van Yotvah.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:19 in konteks