In daardie tyd het B’rodakh-Bal’adan, ’n seun van Bal’adan, koning van Bavel, briewe en ’n geskenk vir Hizkiyahu gestuur, want hy het gehoor dat Hizkiyahu siek was.