Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die mantel van Eliyahu gevat wat van hom afgeval het en die water geslaan en gesê: “Waar is יהוה, die God van Eliyahu?” Ook toe hy die water geslaan het, is dit na weerskante verdeel en Elisha het oorgegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:14 in konteks