Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het dit gebeur daardie nag dat die engel van יהוה uitgegaan en een honderd vyf en tagtig duisend in die kamp van die Ashuriërs verslaan het en toe manne die oggend vroeg opstaan, let op, was almal van hulle dood!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:35 in konteks