Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is die woord wat יהוה teen hom gepraat het: ‘Sy het jou verag en bespot, die maagdelike dogter van Tziyon; sy het haar kop agter jou geskud, die dogter van Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:21 in konteks