Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe beveel die koning van Ashur en sê: “Vat een van die priesters daarheen wat julle weggevoer het in ballingskap en laat hom daar gaan bly en laat hom die gebruike van die God van die land aan hulle leer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:27 in konteks