Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het met die koning van Ashur gepraat en gesê: “Die nasies wat U weggevoer het na die stede van Shomron, ken nie die gebruike van die God van die land nie; daarom het Hy leeus onder hulle gestuur en let op, dié maak hulle dood omdat hulle nie die gebruike van die God van die land ken nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:26 in konteks