Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hy Yisra’el van die huis van Dawid afgeskeur het, het hulle Yarov’am, die seun van N’vat, koning gemaak. Toe het Yarov’am Yisra’el weggedryf daarvan om יהוה te volg en hulle ’n groot sonde laat doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:21 in konteks