Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het al die opdragte van יהוה, hulle God, verlaat en vir hulle gegote beelde, twee kalwers, gemaak en ’n Asherah en die hele leër van die hemel aanbid en Ba’al gedien.Lev 18:21; Lev 20:2-5 en waarsêery en towery gepraktiseer en hulleself verkoop om boosheid te doen in die oë van יהוה, om Hom uit te tart.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:16 in konteks