Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het Sy instellings en Sy verbond verwerp wat Hy met hulle vaders gesluit en Sy waarskuwings waarmee Hy hulle gewaarsku het en agter nietighede aangeloop en nietig geword en agter die nasies aangegaan wat rondom hulle was, van wie יהוה hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:15 in konteks