Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tog het יהוה Yisra’el en Y’hudah gewaarsku deur al Sy profete en elke siener en gesê: “Draai weg van julle bose dade en onderhou My opdragte, My instellings, volgens die hele wet wat Ek julle vaders beveel het en wat Ek vir julle gestuur het deur My diensknegte, die profete.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:13 in konteks