Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agaz was twintig jaar oud toe hy koning geword het en het vir sestien jaar in Yerushalayim regeer en hy het nie gedoen wat reg was in die oë van יהוה, sy God, soos sy vader Dawid nie,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:2 in konteks