Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het koning Agaz, Uriyah, die priester, beveel en gesê: “Op die groot altaar moet jy die oggend brandoffer, die aand graanoffer, die koning se brandoffer en sy graanoffer saam met die brandoffer van die hele volk van die land, hulle graanoffer en hulle drankoffers brand en al die bloed van brandoffers en al die bloed van offers daarteen sprinkel, maar die koper altaar sal vir my wees om by navraag te doen.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:15 in konteks