Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:36-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Die res van die dade van Yotam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeskryf in die ‘Boek van die Kronieke van die konings van Y’hudah’ nie?

37. In daardie dae het יהוה begin om Retzin, koning van Aram en Pekag, die seun van Remalyah, teen Y’hudah te stuur.

38. Yotam is neergelê by sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van sy vader, Dawid en sy seun, Agaz, het in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15