Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle besig was om ’n man te begrawe, let op, sien hulle ’n plunderende bende en gooi die man in die graf van Elisha. Toe die man die gebeente van Elisha raak, het hy lewendig geword en op sy voete gestaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:21 in konteks