Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Elisha siek geword het met die siekte waaraan hy sou sterf, het Y’ho’ash, die koning van Yisra’el, afgekom na hom toe en oor hom gehuil en gesê: “My vader, my vader, die strydwaens van Yisra’el en sy ruiters!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:14 in konteks