Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyada, die priester, het egter ’n kis gevat en ’n gat in sy deksel geboor en dit langs die altaar neergesit, aan die regterkant soos ’n mens in die huis van יהוה inkom en die priesters wat die drumpel bewaak, het al die geld wat in die huis van יהוה ingebring is, daarin gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:9 in konteks