Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’ash, koning van Y’hudah, het al die afgesonderde voorwerpe wat Y’hoshafat, Y’horam en Agazyah, sy vaders, konings van Y’hudah, afgesonder het, saam met sy eie afgesonderde voorwerpe en al die goud wat te vinde was in die skatkamers van die huis van יהוה en van die koning se huis gevat en dit aan Haza’el, koning van Aram gestuur. Toe het hy van Yerushalayim af weggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:18 in konteks