Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyada het die bevelvoeders oor ’n honderd, die lyfwagte, die wagte en die hele volk van die land gevat en hulle het die koning afgebring uit die huis van יהוה en deur die poort van die wagte na die huis van die koning gegaan en hy het op die troon van die konings gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:19 in konteks