Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het gekyk en let op, die koning het by die pilaar gestaan, volgens die gewoonte, met die bevelvoerders en die trompetblasers langs die koning en al die mense van die land was bly en het op trompette geblaas. Toe skeur `Atalyah haar klere en roep uit: “Verraad, verraad!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:14 in konteks