Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy die seun van die koning uitgebring en die koninklike kroon op sy kop gesit, hom gesalf en hom koning gemaak; hulle het met die hande geklap en gesê: “Laat die koning lewe!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:12 in konteks