Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hom: “Let nou op, daar is ’n man van God in hierdie stad en die man word geëer; alles wat hy sê kom sekerlik waar. Laat ons nou daarheen gaan, miskien kan hy ons vertel aangaande die reis wat ons onderneem het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:6 in konteks