Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het deur die bergland van Efrayim en deur die land van Shalishah gegaan, maar hulle nie gekry nie. Toe gaan hulle deur die land Sha’alim, maar daar was niks nie. Toe gaan hy deur die land van Binyamin, maar hulle het niks gekry nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:4 in konteks