Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die kok die boud, met wat daarop was, opgetel en dit voor Sha’ul neergesit. Sh’mu’el het gesê: “Hier is wat opsy gesit is, voor jóú neergesit! Eet, want dit is vir jou bewaar tot die bestemde tyd vandat ek gesê het dat ek die mense uitnooi.” So het Sha’ul dan dié dag saam met Sh’mu’el geëet.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:24 in konteks