Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ongeveer hierdie tyd môre sal Ek ’n man uit die land van Binyamin na jou toe stuur en jy moet hom salf as ’n heerser oor My volk Yisra’el en hy sal My volk bevry uit die hand van die F’lishtyne, want Ek het My volk in ag geneem omdat hulle geroep na My gekom het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:16 in konteks