Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sodra julle die stad ingaan, sal julle hom vind net voordat hy opgaan na die hoë plek om te eet, want die mense eet nie voordat hy kom nie omdat hy die offer moet seën; daarna eet die genooides. Gaan daarom nou op, want julle sal hom nou vind.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:13 in konteks