יהוה het vir Sh’mu’el gesê: “Luister na hulle stem en stel ’n koning oor hulle aan.” Sh’mu’el het vir die manne van Yisra’el gesê: ‘Gaan, elkeen na sy stad.’”