Dan gaan hy na Ramah terug, want sy huis was daar en daar het hy Yisra’el gerig en daar vir יהוה ’n altaar gebou.