Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 7:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het die brandoffer gebring en die F’lishtyne het nadergekom om teen Yisra’el te veg, maar יהוה het op dié dag met ’n groot donderslag teen die F’lishtyne gedonder en hulle in verwarring gebring sodat hulle verslaan is voor Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 7

Kyk 1 Sh'mu'el 7:10 in konteks