Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 5:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het daarom gestuur en al die meesters van die F’lishtyne het vergader en gesê: “Stuur die ark van die God van Yisra’el weg en laat dit na sy eie plek toe teruggaan sodat dit nie ons en ons mense sal doodmaak nie,” want daar was ’n dodelike verwarring regdeur die hele stad; die hand van God was baie swaar daar

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 5

Kyk 1 Sh'mu'el 5:11 in konteks