Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 4:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy skoondogter, die vrou van Pin’gas, was verwagtend en op die punt om geboorte te gee en toe sy die tyding hoor dat die ark van God gevat is en dat haar skoonvader en haar man gesterf het, het sy neergekniel en geboorte gegee, want haar pyn het haar oorval.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 4

Kyk 1 Sh'mu'el 4:19 in konteks